“Afrikaans, die hartstaal van soveel Suid-Afrikaners, moet gekoester, bewaar en uitgebou word en vele sprekers en organisasies beywer hulself juis daarvoor. Daar is egter ook diegene wat Afrikaans as ...
Modder en Bloed word vandag landswyd op die grootskerm vrygestel. Foto: Jaques Loots/keyart.co.za. Die epiese oorlog drama film Modder en Bloed open vandag in fliek teaters landswyd.
Die Afrikaanse koerante is weer vandag propvol nuus. Stewige sportberigte, Joost van der Westhuizen se egskeiding, 'n herrie oor ontgroening en minister Kader Asmal en sy stryd met Unisa is vandag ...
Hoekom is een “nie” nie genoeg vir ons nie? Nederlands kom heel skaflik reg sonder daardie ekstra “nie” waarvoor Afrikaans so ’n koddige voorliefde het. Waar het ons dan daaraan gekom? Van Frans, wou ...