Die talentvolle gesigte agter Noteworthy Events, prof. Gideon Els en prokureur Lanie Coetzer, wat Christmas/Kersfees Songs of Praise 2018 koördineer. Dit word op 2 Desember om 15:00 by die NG Gemeente ...
Epilespie Suid-Afrika se “Jingle Bell Walk” is ‘n prettige en feestelike manier om jou vakansie mee af te skop deur ander te help! Die “Jingle Bell Walk” is ‘n 5km pretstap deur die strate van Parys, ...